• Teken in/Login
  • Kontak ons
  • Contact Us
  • Sensus/Census
In 2012 het verskeie eensgesinde Afrikaner Organisasies, uit verskillende lande, verenig om Die Internationale Afrikaner Genootskap (Engels: Die Internasionale Afrikaner Society) te vorm.
Visie
Ons voorsien 'n trotse, verenigde en vrye Afrikanervolk, in 'n uitgebreide internasionale gemeenskap met invloed.
Missie
  • Hou die esprit de corps van die Afrikaners lewendig
  • Verenig Afrikaners regoor die wêreld
  • Bevorder, bewaar, en vier die prestasies, geskiedenis, kultuur en tradisies van die Afrikaner
  • Wees die dink skrum wat die strategie verfyn vir Afrikaner eenheid, vryheid en welvaart
  • Oorredingsdruk toepas op internasionale regerings om Afrikaner belange te bevorder
Embleem

Die embleem is ontwerp deur Mike Jansen, 'n Afrikaner en stigterslid van  JansenHarris ,  'n internasionale Handelsmerk Ontwerp konsultante maatskappy. Die  Drie-eenheid Rosette van verweefde linte simboliseer die drie groot  groepe wat verenig om die Afrikanervolk met God in die middel te vorm.   Die Blou, Rooi en wit kleure is die universele kleure van vryheid en voorspoed.