Afrikaners are now a global nation and we wish to thank the people in our new countries, that we now call home, for making us feel so welcome and accepting us in your communities. We have made many friends and welcome you into our community.

Although many of us have been scattered around the world and have pledged allegiance to other countries, our commitment to the preservation of our culture remains intact. We will proactively preserve and promote the culture and language of the Afrikaner wherever we are in the world.

The Afrikaner Society is home to Afrikaners and those calling us friends.

Afrikaners is nou ‘n globale nasie en ons wil die mense in die nuwe lande wat ons nou ons tuiste noem, bedank dat u ons so hartlik verwelkom  het en ons in u gemeenskappe  aanvaar het. Ons het baie vriende gemaak en ons verwelkom julle  hartlik in ons gemeenskap.

Alhoewel baie van ons wêreldwyd verspreid is en aan ander lande lojaliteit beloof het, bly ons verbintenis tot die behoud van ons kultuur ongeskonde. Ons sal die kultuur en taal van die Afrikaner proaktief bewaar en bevorder waar ons ons ookal in die wêreld bevind.

 Die Afrikaner genootskap is ‘n gemeenskap van Afrikaners en die wat hul ons vriende noem.

About us

Wie ons is

Our community

Ons gemeenskap

Action Campaigns

Aksie Veldtogte

Chamber of commerce

Sakekamer

Afrikaners